Huang Xianfan



Huang Xianfan
Foto geneem deur Huang Wenbin, omstreeks 1932

Chinese geskiedskrywer, etnoloog, antropoloog, volkskundige en zhuangoloog


Akademiese stroming

Positivisme


Beduidende werke

Omskryf van Chinese geskiedenis (1932–1934)
Geen slaafgemeenskap in Chinese geskiedenis (1981)
Algemene geskiedenis van die Zhuang (1988)


Plek van geboorte van die Huang Xianfan: Qusi klein nedersetting in Fusui, Chongzuo.
Foto geneem deur Zh5194444, omstreeks 2010

Huang Xianfan (Tradisionele Chinees: 黄現璠; Vereenvoudigde Chinees: 黄现璠) (13 November 189918 Januarie 1982) was 'n beroemde Chinese geskiedskrywer, etnoloog, antropoloog, volkskundige en zhuangoloog. Huang word beskou as die vader van die zhuangologie.[1]Hy word deur sommige deskundiges as een van die baanbrekers van die moderne Sjinese etnologie beskou.[2]

Verder was hy oprigter van die "Bagui-skool"(eerste etnologiese skool in China)[3] en die "Wunu-skool" (moderne geskiedenisskool in China).[4]

  1. Mo Jun: Huang Xianfan-vader van moderne Zhuangologie. Nanning:Guangxi Daily, 3 September 2002. Sien ook:[1] Geargiveer 5 September 2011 op Wayback Machine. www.zhuangzu.nev.cn./URL besoek op 10 Februarie 2010.
  2. Huang Xianfan-baanbrekers van moderne Sjinese etnologie Geargiveer 1 Julie 2017 op Wayback Machine. www.china.com.cn. / URL besoek op 8 Desember 2008.
  3. Chen Jisheng: Studie oor Bagui skool van die Chinese etnologie. Nanning: Maatskaplike Wetenskappe van Guangxi, Vol.7-11, 2008. ISSN 1004-6917.[2][dooie skakel]. Sien ook: Bagui skool[dooie skakel](en)
  4. Chen Jisheng:Studie oor Chinese Wunu-skool. Studie oor Chinese Antieke Geskiedenis. URL besoek op 1 Julie 2010. Sien ook:[3] Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine. Net.Geskiedenis Studie./URL besoek op 1 Julie 2010.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search